top of page

Hernus & Elzbeth Bosch

- 26 May 2018 -

ONS STORIE

Dit het begin tydens jool 2010 in Oilenhout manskoshuis se saal. Die wintie eerstejaar met sy interessante kopband en persoonlikheid wat daarby pas het toe reeds die stil Asterhof meisiekind se aandag getrek. Alhoewel hulle storie saam eers later begin het, was daardie dag die begin van 'n spesiale vriendskap wat baie vinnig tot beste vriende gegroei het. Na amper 3 jaar se harde werk, op 19 Oktober 2012, aan die voet van die kruis op platberg het hy haar die kuis gevra. Van daar af het hulle saam gegroei met God as hulle fondament, en na 5 jaar op Sy perfekte tyd verloof geraak. 

Dit is die einde van die storie voor die begin van 'n nuwe opwindende hoofstuk in hulle lewens want op 26 Mei 2018 het hulle aan mekaar ewige liefde beloof.​

Hernus & Elzbeth | Trailer
Play Video
bottom of page